top of page


Kies 'n provinsie of streek
Search


Jeffreysbaai Karavaanpark is ‘n uitstekende basis vir ‘n lekker see vakansie
Die park is nie boomryk nie, maar daar is voldoende skadu Jeffreysbaai Karavaanpark is verseker een die beste kampeerterreine onder munisipale bestuur. Die oord is veilig omhein van die straat en die see. Daar is ook 24 uur sekuriteit by die hek. Die badkamers is ou-styl, maar skoon en alles is in ‘n werkende toestand. Hoewel daar tydens ons besoek nie wasmasjiene of tuimeldroӫrs was nie, was daar genoeg wasgeriewe vir wasgoed en skottelgoed. Daar is ook goed beskermde wasgoe

Heinrich van Wyk
3 days ago2 min read


Slaap in Swaeltjienes by die Makkedaat grotte
Swaeltjienes is goed weggesteek in die berg Ons sluit ons toer deur die Baviaanskloof af deur die laaste aand by die Makkedaat grotte tuis te gaan. Vanaf die Baviaanskloof Sleutel, wat aan die onderkant van die Nuwekloof pas geleӫ is, is dit 9 km tot by die grotte. Anders gestel: dit is 50 km vanaf Willowmore. Daar is 7 verskillende grotte waar jy kan oorslaap. Hulle grootte wissel van kapasiteit vir 2 persone tot 10 persone. Die grotte is tussen die koppe versprei en jy het

Heinrich van Wyk
Jan 72 min read


Doringkloof Boskamp is ‘n goeie basis vanwaar jy die Baviaans kan verken
Doringkloof Boskamp is naby die westelike hek van die wildernis gebied g eleӫ . As jy dus vanaf Patensie se kant af inkom is dit een van die eerste kampe wat jy kry, en vanaf Willowmore se kant, een van die laastes. Dit is sowat 2 km vanaf die hoofpad na die kamp self. Die kantoor is sommer by die hek. Terloops, jy kan hout by hulle koop as jy nodig het. Daar is ook ‘n groot kaart geteken wat jou mooi beduie waar alles in die kamp en op die verskillende roetes is. Hier is ver

Heinrich van Wyk
Dec 16, 20252 min read


Wat kan jy verwag in Morgan Bay
Sommer met die inry in die dorp besef ons dat hierdie ‘n baie rustige plekkie is. Ons parkeer by die kampterrein en stap na die hotel vir...

Heinrich van Wyk
Aug 7, 20252 min read


Gestrand in die Katberg
Ons moes vir een nag in die middel van die pad kamp maak Ons Katberg ekspedisie was nooit beplan nie. Ons dag het op Teebus begin waar...

Heinrich van Wyk
Jul 3, 202510 min read


Ons besoek die Oranje Visrivier Tonnel
Hierdie kanaal neem die water vanaf die uitlaat na die Teebus Rivier Die Oranje Visrivier Tonnel is gedurende 1966 tot 1975 gebou om...

Heinrich van Wyk
Apr 27, 20254 min read


Wat kan jy in Hogsback verwag om te doen?
Hogsback is 'n pragtige dorpie in die Amatola Berge. Ons besoek die dorpie

Heinrich van Wyk
Apr 13, 20253 min read


Oornag in Bloemfontein by Reyneke Park
Die Ontvangs kantoor van die Park Bloemfontein is 'n voorkeur oorstaanplek vir diegene van ons wat karavane sleep tussen die Kaap en...

Heinrich van Wyk
Apr 4, 20251 min read


Keukenhof - die plek van tulpe
Keukenhof is ‘n baie groot toeriste trekpleister in Holland. Dit gaan oor blomme, en veral oor tulpe. Die tuine is eenvoudig asemrowend,...

Heinrich van Wyk
Aug 16, 20242 min read


Praktiese kampplek net buite Upington - Kalahari Monate Lodge
Die lodge is 13 km buite Upington op die R359 in die rigting van die Kgalagadi Nasionale Park geleë. Hoewel daar 2 selfsorg huise is, het...

Heinrich van Wyk
Feb 20, 20242 min read


'n Luukse boskamp in die Kgalagadi by Kieliekrankie
Met ons besoek in Mei 2023 was Kieliekrankie die naaste boskamp aan Twee Rivieren. Vanaf Twee Rivieren is dit slegs 44 km tot by...

Heinrich van Wyk
Jan 8, 20242 min read


Die middel van die Kgalagadi - Nossob
Uitsig op die watergat Die Nossob kamp is min of meer halfpad tussen Twee Rivieren en die Namibiese grens geleë. Neem in ag dat Botswana...

Heinrich van Wyk
Jan 1, 20243 min read


Twee Rivieren - die poort na die Kgalagadi
As jy al in die Kgalagadi was, is die kans baie naby aan 100% dat jy deur Twee Rivieren gereis het, of daar oorgeslaap het. Om hom uit...

Heinrich van Wyk
Dec 23, 20232 min read


Staan oor by Red Sands Lodge
Daar is min mense wat nog nie by Red Sands gestop het wanneer hulle pad tussen Johannesburg en Upington aangedurf het nie. Die rede is...

Heinrich van Wyk
Dec 21, 20232 min read


Stap die Cape Camino Weskus saam met ons
Ons stap die Cape Camino (Weskus) vroeg in November 2023. Omdat ons in Gauteng bly, moet ons die oggend eers Kaap toe vlieg. Daarvandaan...

Heinrich van Wyk
Dec 15, 20239 min read


Stop halfpad by hierdie Rooi Kar
Wanneer mens praat van lang paaie, is daar heelwat van hulle in Suid-Afrika wat nou net voel dat hulle nooit einde kry nie. Die berugte...

Heinrich van Wyk
Dec 10, 20231 min read


Vars Boeremark in Ballito
Regoor Suid Afrika het daar oor die jare verskillende boeremarkte opgespring. Van hulle is baie lank aan die gang en dit het ’n...

Heinrich van Wyk
Oct 7, 20232 min read


Ver in die ou Kalahari, lê daar 'n pan : Bitterpan!
Bitterpan is die kombinasie tussen ‘n 4x4 roete en 4x4 kamp. Om daar uit te kom, neem jy die eenrigting pad vanaf Nossob vir 54...

Heinrich van Wyk
Aug 7, 20233 min read


Staanplek op 'n plaaswerf, reg in die middel van die Karoo
Ons het voorheen al gevind dat dit ’n redelike uitdaging is om ’n kampplek te vind wat ’n goeie dagreis met ‘n woonwa is vanaf...

Heinrich van Wyk
Jul 31, 20232 min read


Riemvasmaak = ongenaakbare natuurskoon
Ons besoek aan Riemvasmaak vertrek vanaf Kakamas. Daar is 2 paaie vanaf Kakamas na Riemvasmaak: vanaf die suide verby Augrabies...

Heinrich van Wyk
Jul 7, 20233 min read
Ons kontak details
9 Yellowwood Drive Bergview Winterton
083-377-4984
bottom of page




