top of page

Heinrich van Wyk

Admin
More actions

Profile

Join date: Dec 22, 2021

Posts (46)

Mar 23, 20265 min
Kom Stap by Meiringskloof in die Oos-Vrystaaat
Die kloof vanaf Fouriesburg se kant af Net buite Fouriesburg in die Oos-Vrystaat is die Meiringskloof Natuur reservaat. Ons het die kampeer daar baie geniet, maar die staproetes verdien ‘n spesiale vermelding. Die roetes is almal verskeie opsies om in die kloof op te stap, en die langste een binne die reservaat duur sowat 3 ure om te voltooi. Dagbesoekers het hulle spesiale parkering waar hulle voertuie veilig gelaat kan word. Sommer net verby die kantoor vind jy die eerste afdraai na die...

7
0
Mar 15, 20263 min
Trein- en ander wiele van toet in die Oos-Vrystaat by Sandstone Estates
Die Stoom Lokomotiewe trek die groot aandag by Sandstone, maar hy bied baie meer Ons het lankal raakgelees dat ‘n besoek aan Sandstone Estates een vir die boeke moet wees. Met ons besoek aan die Oos-Vrystaat besoek ons hierdie plaas wat tussen Fouriesburg en Ficksburg geleӫ is. Die plaas is veral bekend vir hulle lewendige uitstalling en vertoon rondom begin April en einde November elke jaar van hulle stoomlokomotiewe en ander dinge met wiele. Ons besoek die plaas op ‘n Saterdag en word...

6
0
Mar 8, 20263 min
Kamp in Meiringskloof
Die Holkransgrot is een van die baie spesiale plekke in Meiringskloof Ons het al baie oor Meiringskloof in die pers en sosiale media gelees. Dit het geklink na ‘n plek wat ons beslis van nader moet ondersoek. Die gevolg is dat ons die laaste Woensdag in Februarie 2026 hier aankom. Ons het vooraf met die kantoor gesels oor opsies vir staanplekke waar daar wifi ontvangs is, omdat ons sekere verpligtinge gehad het. ‘n Paar staanplekke kwalifiseer daarvoor en ons is baie tevrede met ons staanplek...

11
0
Profile: Members_Page

©2021 by Ons Reis. Proudly created with Wix.com

bottom of page