top of page

Wie is ons

Ek is Heinrich en my wederhelfte, Ronel. Ons deel graag ons ondervindings met ons wegnaweke en reise. Ons wil graag eerstehands vertel wat ons ervaar het. Ons is baie bewus dat smaak verskil en dat waarvan ons hou, sommige lesers nie gaan hou nie. 
Ons woon in Centurion en verken die area rondom Gauteng, maar ook verder met ons Bushwakka Woonwa.
Wat ons belowe is ons eerlike opinie en nie mooi foto's van plekke waarvoor daar betaal word nie. Wat ons deel is ons eie ervarings.

Ons hoop jy reis lekker saam!

Wie is ons: About
bottom of page