top of page


Kies 'n provinsie of streek
Search


Kom Stap by Meiringskloof in die Oos-Vrystaaat
Die kloof vanaf Fouriesburg se kant af Net buite Fouriesburg in die Oos-Vrystaat is die Meiringskloof Natuur reservaat. Ons het die kampeer daar baie geniet, maar die staproetes verdien ‘n spesiale vermelding. Die roetes is almal verskeie opsies om in die kloof op te stap, en die langste een binne die reservaat duur sowat 3 ure om te voltooi. Dagbesoekers het hulle spesiale parkering waar hulle voertuie veilig gelaat kan word. Sommer net verby die kantoor vind jy die eerste a

Heinrich van Wyk
Mar 235 min read


Trein- en ander wiele van toet in die Oos-Vrystaat by Sandstone Estates
Die Stoom Lokomotiewe trek die groot aandag by Sandstone, maar hy bied baie meer Ons het lankal raakgelees dat ‘n besoek aan Sandstone Estates een vir die boeke moet wees. Met ons besoek aan die Oos-Vrystaat besoek ons hierdie plaas wat tussen Fouriesburg en Ficksburg geleӫ is. Die plaas is veral bekend vir hulle lewendige uitstalling en vertoon rondom begin April en einde November elke jaar van hulle stoomlokomotiewe en ander dinge met wiele. Ons besoek die plaas op ‘n Sater

Heinrich van Wyk
Mar 153 min read


Kamp in Meiringskloof
Die Holkransgrot is een van die baie spesiale plekke in Meiringskloof Ons het al baie oor Meiringskloof in die pers en sosiale media gelees. Dit het geklink na ‘n plek wat ons beslis van nader moet ondersoek. Die gevolg is dat ons die laaste Woensdag in Februarie 2026 hier aankom. Ons het vooraf met die kantoor gesels oor opsies vir staanplekke waar daar wifi ontvangs is, omdat ons sekere verpligtinge gehad het. ‘n Paar staanplekke kwalifiseer daarvoor en ons is baie tevrede

Heinrich van Wyk
Mar 83 min read


Oornag in Bloemfontein by Reyneke Park
Die Ontvangs kantoor van die Park Bloemfontein is 'n voorkeur oorstaanplek vir diegene van ons wat karavane sleep tussen die Kaap en...

Heinrich van Wyk
Apr 4, 20251 min read


Dimalachite River Lodge is n voëltjie van ‘n ander kleur!
Ons besluit om so saam met die eerste somer reëns van 2022 Parys toe te gaan. Nadat ek saam met my werk jare gelede ‘n spanbou by...

Heinrich van Wyk
Oct 24, 20222 min read
Ons kontak details
9 Yellowwood Drive Bergview Winterton
083-377-4984
bottom of page
