top of page


Kies 'n provinsie of streek
Search


Jeffreysbaai Karavaanpark is ‘n uitstekende basis vir ‘n lekker see vakansie
Die park is nie boomryk nie, maar daar is voldoende skadu Jeffreysbaai Karavaanpark is verseker een die beste kampeerterreine onder munisipale bestuur. Die oord is veilig omhein van die straat en die see. Daar is ook 24 uur sekuriteit by die hek. Die badkamers is ou-styl, maar skoon en alles is in ‘n werkende toestand. Hoewel daar tydens ons besoek nie wasmasjiene of tuimeldroӫrs was nie, was daar genoeg wasgeriewe vir wasgoed en skottelgoed. Daar is ook goed beskermde wasgoe

Heinrich van Wyk
4 days ago2 min read


Doringkloof Boskamp is ‘n goeie basis vanwaar jy die Baviaans kan verken
Doringkloof Boskamp is naby die westelike hek van die wildernis gebied g eleӫ . As jy dus vanaf Patensie se kant af inkom is dit een van die eerste kampe wat jy kry, en vanaf Willowmore se kant, een van die laastes. Dit is sowat 2 km vanaf die hoofpad na die kamp self. Die kantoor is sommer by die hek. Terloops, jy kan hout by hulle koop as jy nodig het. Daar is ook ‘n groot kaart geteken wat jou mooi beduie waar alles in die kamp en op die verskillende roetes is. Hier is ver

Heinrich van Wyk
Dec 16, 20252 min read


Gestrand in die Katberg
Ons moes vir een nag in die middel van die pad kamp maak Ons Katberg ekspedisie was nooit beplan nie. Ons dag het op Teebus begin waar...

Heinrich van Wyk
Jul 3, 202510 min read


Ons besoek die Oranje Visrivier Tonnel
Hierdie kanaal neem die water vanaf die uitlaat na die Teebus Rivier Die Oranje Visrivier Tonnel is gedurende 1966 tot 1975 gebou om...

Heinrich van Wyk
Apr 27, 20254 min read


Wat kan jy in Hogsback verwag om te doen?
Hogsback is 'n pragtige dorpie in die Amatola Berge. Ons besoek die dorpie

Heinrich van Wyk
Apr 13, 20253 min read


Oornag in Bloemfontein by Reyneke Park
Die Ontvangs kantoor van die Park Bloemfontein is 'n voorkeur oorstaanplek vir diegene van ons wat karavane sleep tussen die Kaap en...

Heinrich van Wyk
Apr 4, 20251 min read


Die middel van die Kgalagadi - Nossob
Uitsig op die watergat Die Nossob kamp is min of meer halfpad tussen Twee Rivieren en die Namibiese grens geleë. Neem in ag dat Botswana...

Heinrich van Wyk
Jan 1, 20243 min read


Twee Rivieren - die poort na die Kgalagadi
As jy al in die Kgalagadi was, is die kans baie naby aan 100% dat jy deur Twee Rivieren gereis het, of daar oorgeslaap het. Om hom uit...

Heinrich van Wyk
Dec 23, 20232 min read


Staan oor by Red Sands Lodge
Daar is min mense wat nog nie by Red Sands gestop het wanneer hulle pad tussen Johannesburg en Upington aangedurf het nie. Die rede is...

Heinrich van Wyk
Dec 21, 20232 min read


Staanplek op 'n plaaswerf, reg in die middel van die Karoo
Ons het voorheen al gevind dat dit ’n redelike uitdaging is om ’n kampplek te vind wat ’n goeie dagreis met ‘n woonwa is vanaf...

Heinrich van Wyk
Jul 31, 20232 min read


Riemvasmaak = ongenaakbare natuurskoon
Ons besoek aan Riemvasmaak vertrek vanaf Kakamas. Daar is 2 paaie vanaf Kakamas na Riemvasmaak: vanaf die suide verby Augrabies...

Heinrich van Wyk
Jul 7, 20233 min read


Mata Mata, ons gunsteling Kgalagadi kamp
As mens die ligging van die Mata Mata kamp in ag neem (reg wes teen die Namibiese grens), verwag jy dat dit so bietjie van ‘n Wilde Weste...

Heinrich van Wyk
Jun 22, 20232 min read


'n Ander soort kamp by De Pakhuys agter die berg by Clanwilliam
Om by De Pakhuys uit te kom, ry ons na Clanwilliam, en ry oor die Pakhuyspas (wie sou nou kon raai!). 'n Paar kilometer na die pas, kry...

Heinrich van Wyk
Jan 18, 20232 min read


Highlanders is baie meer as 'n rusplek langs die N7
Ons besoek aan Highlanders was ietwat onbeplan. Eers was die Gifberg gasteplaas nie toeganklik vir karavane nie, en daarna het kon ons...

Heinrich van Wyk
Dec 20, 20222 min read


Kamp teen die Olifantsrivier
Rondeberg is teen die Bulshoekdam geleë, sowat 30km Noord van Clanwilliam. Ons het die oord in 2016 besoek en by die private...

Heinrich van Wyk
Dec 7, 20221 min read


Dimalachite River Lodge is n voëltjie van ‘n ander kleur!
Ons besluit om so saam met die eerste somer reëns van 2022 Parys toe te gaan. Nadat ek saam met my werk jare gelede ‘n spanbou by...

Heinrich van Wyk
Oct 24, 20222 min read


Ons ontdek 'n juweel by Onverwags
Middel September 2022 het ons nou net genoeg gehad vir winter, en dis tyd om die karavaan weer ‘n slag te haak. Ons het vroeër met...

Heinrich van Wyk
Sep 25, 20222 min read


Besoek 'n behoorlike warmbron by The Baths
Met ons 2021 Namakwaland toer, stop ons vir 2 dae by The Baths. Ons het voorheen daar gestop en dit baie geniet. Voorheen was die laaste...

Heinrich van Wyk
Jul 22, 20221 min read


Mees unieke kampplek in Suid-Afrika
Ek hou al baie lank sosiale media en ander plekke dop vir inligting om die Namakwa Nasionale Park. Met ons Augustus 2021 Namakwaland...

Heinrich van Wyk
Jun 16, 20223 min read


Vinnig stop by Namastat buite Springbok
Met ons 2021 trippie na Namakwaland stop ons weer by Namastat. Ons het voorheen (2016) ook hier gestop. Die karavaanpark is geleë agter...

Heinrich van Wyk
Jun 4, 20221 min read
Ons kontak details
9 Yellowwood Drive Bergview Winterton
083-377-4984
bottom of page




