top of page


Kies 'n provinsie of streek
Search


Kamp teen die Olifantsrivier
Rondeberg is teen die Bulshoekdam geleë, sowat 30km Noord van Clanwilliam. Ons het die oord in 2016 besoek en by die private...

Heinrich van Wyk
Dec 7, 20221 min read


Dimalachite River Lodge is n voëltjie van ‘n ander kleur!
Ons besluit om so saam met die eerste somer reëns van 2022 Parys toe te gaan. Nadat ek saam met my werk jare gelede ‘n spanbou by...

Heinrich van Wyk
Oct 24, 20222 min read


Ons ontdek 'n juweel by Onverwags
Middel September 2022 het ons nou net genoeg gehad vir winter, en dis tyd om die karavaan weer ‘n slag te haak. Ons het vroeër met...

Heinrich van Wyk
Sep 25, 20222 min read


Besoek 'n behoorlike warmbron by The Baths
Met ons 2021 Namakwaland toer, stop ons vir 2 dae by The Baths. Ons het voorheen daar gestop en dit baie geniet. Voorheen was die laaste...

Heinrich van Wyk
Jul 22, 20221 min read


Mees unieke kampplek in Suid-Afrika
Ek hou al baie lank sosiale media en ander plekke dop vir inligting om die Namakwa Nasionale Park. Met ons Augustus 2021 Namakwaland...

Heinrich van Wyk
Jun 16, 20223 min read


Vinnig stop by Namastat buite Springbok
Met ons 2021 trippie na Namakwaland stop ons weer by Namastat. Ons het voorheen (2016) ook hier gestop. Die karavaanpark is geleë agter...

Heinrich van Wyk
Jun 4, 20221 min read


Mooi Berge Padstal het baie meer as net Mooi berge
Wanneer mens met die R44 vanaf Stellies na die Strand ry, is die Mooiberge Padstal so ‘n bekende stopplek dat dit amper nie nodig is om...

Heinrich van Wyk
Apr 27, 20222 min read


Rus uit op die oewer van die Oranje
Ons trippie na Namakwaland in Augustus 2021 begin vanaf Centurion. Ons besluit om so ver moontlik op dag 1 te ry. Naby Upington is dit...

Heinrich van Wyk
Apr 16, 20221 min read


Wat bied die Hluhluwe-iMfolozi Park vir die besoeker?
Verslag van ons besoek aan die Hluhluwe-iMfolozi Park in Natal.
Hierdie park is beslis 'n volgende besoek werd!

Heinrich van Wyk
Feb 27, 20222 min read


Gaan wild by Sodwana
Ons kamp vanaf 11 Junie tot 14 Junie by die KZN Wildlife kamp van Sodwana baai. Dit is massiewe kamp van meer as 400 staanplekke, met so...

Heinrich van Wyk
Feb 6, 20222 min read


Stap in die Drakensberg, bekyk die vallei by Valleyview Cottage
Ons vertel graag van ons reise met ons woonwa en waar ons kamp. Valleyview Cottage is egter selfsorg verblyf. Ons vertel van die plekkie...

Heinrich van Wyk
Jan 9, 20222 min read


Kyk die viskrale met die 3 mere toer
Ons besoek viskrale in die mere Ons ontmoet ons skipper by die Enzemvelo KSN Wildlife se Kosi baai kampeerterrein. Daar is 15 staanplekke...

Heinrich van Wyk
Dec 25, 20212 min read


Snorkel by Kosi
Tydens ons verbly by die Utshwayelo Kosi Mouth Lodge & Camp was dit die ideale geleentheid om die Kosi baai mond te besoek. Net buite die...

Heinrich van Wyk
Dec 24, 20212 min read


Kamp by Kosi Mond
Ons kom op Woensdag 9 Junie 2021 by Utshwayelo Kosi Bay Lodge aan. Ons het die R22 vanaf Hluhluwe geneem en dis werklik n baie mooi pad....

Heinrich van Wyk
Dec 24, 20212 min read


Rustig by Bush Baby Lodge
Ons kom op Sondag 7 June 2021 by Bush Baby Lodge aan, nadat ons die oggend vanaf Natal Spa vertrek het. So 2 afritte na die Hluhluwe...

Heinrich van Wyk
Dec 23, 20212 min read


Yskoud by Gooderson Natal Spa
Op Vrydag 4 Junie 2021 boek ons in by Natal Spa en dit is behoorlik koud. Ons het vanaf Centurion die tolpad gery in die rigting van...

Heinrich van Wyk
Dec 22, 20212 min read


Kamp tussen die Groot 5 binne 40 minute van Centurion - gaan na Kyleu !
Ek en Ronel besoek Kyleu op die naweek van 8 en 9 Mei 2021. Die Vrydag oggend vat ons die pad op die N1 na Bela Bela vanaf Centurion....

Heinrich van Wyk
Dec 22, 20213 min read


Ons gaan Abba
Abba Game Lodge Abba Game Lodge is gelee in Limpopo Ons besoek Abba Game Lodge in Maart 2021. Vanaf Centurion ry mens Noord op die N1. By...

Heinrich van Wyk
Dec 22, 20212 min read
Ons kontak details
9 Yellowwood Drive Bergview Winterton
083-377-4984
bottom of page