top of page


Kies 'n provinsie of streek
Search


Besoek 'n behoorlike warmbron by The Baths
Met ons 2021 Namakwaland toer, stop ons vir 2 dae by The Baths. Ons het voorheen daar gestop en dit baie geniet. Voorheen was die laaste...

Heinrich van Wyk
Jul 22, 20221 min read
65 views
0 comments


Mees unieke kampplek in Suid-Afrika
Ek hou al baie lank sosiale media en ander plekke dop vir inligting om die Namakwa Nasionale Park. Met ons Augustus 2021 Namakwaland...

Heinrich van Wyk
Jun 16, 20223 min read
27 views
0 comments


Vinnig stop by Namastat buite Springbok
Met ons 2021 trippie na Namakwaland stop ons weer by Namastat. Ons het voorheen (2016) ook hier gestop. Die karavaanpark is geleë agter...

Heinrich van Wyk
Jun 4, 20221 min read
23 views
0 comments


Mooi Berge Padstal het baie meer as net Mooi berge
Wanneer mens met die R44 vanaf Stellies na die Strand ry, is die Mooiberge Padstal so ‘n bekende stopplek dat dit amper nie nodig is om...

Heinrich van Wyk
Apr 27, 20222 min read
60 views
2 comments


Rus uit op die oewer van die Oranje
Ons trippie na Namakwaland in Augustus 2021 begin vanaf Centurion. Ons besluit om so ver moontlik op dag 1 te ry. Naby Upington is dit...

Heinrich van Wyk
Apr 16, 20221 min read
27 views
0 comments


Gaan wild by Sodwana
Ons kamp vanaf 11 Junie tot 14 Junie by die KZN Wildlife kamp van Sodwana baai. Dit is massiewe kamp van meer as 400 staanplekke, met so...

Heinrich van Wyk
Feb 6, 20222 min read
16 views
0 comments


Stap in die Drakensberg, bekyk die vallei by Valleyview Cottage
Ons vertel graag van ons reise met ons woonwa en waar ons kamp. Valleyview Cottage is egter selfsorg verblyf. Ons vertel van die plekkie...

Heinrich van Wyk
Jan 9, 20222 min read
34 views
0 comments


Kamp tussen die Groot 5 binne 40 minute van Centurion - gaan na Kyleu !
Ek en Ronel besoek Kyleu op die naweek van 8 en 9 Mei 2021. Die Vrydag oggend vat ons die pad op die N1 na Bela Bela vanaf Centurion....

Heinrich van Wyk
Dec 22, 20213 min read
108 views
0 comments
Ons kontak details
9 Yellowwood Drive Bergview Winterton
083-377-4984
bottom of page