top of page


Kies 'n provinsie of streek
Search


Kom Stap by Meiringskloof in die Oos-Vrystaaat
Die kloof vanaf Fouriesburg se kant af Net buite Fouriesburg in die Oos-Vrystaat is die Meiringskloof Natuur reservaat. Ons het die kampeer daar baie geniet, maar die staproetes verdien ‘n spesiale vermelding. Die roetes is almal verskeie opsies om in die kloof op te stap, en die langste een binne die reservaat duur sowat 3 ure om te voltooi. Dagbesoekers het hulle spesiale parkering waar hulle voertuie veilig gelaat kan word. Sommer net verby die kantoor vind jy die eerste a

Heinrich van Wyk
Mar 235 min read


Kamp in Meiringskloof
Die Holkransgrot is een van die baie spesiale plekke in Meiringskloof Ons het al baie oor Meiringskloof in die pers en sosiale media gelees. Dit het geklink na ‘n plek wat ons beslis van nader moet ondersoek. Die gevolg is dat ons die laaste Woensdag in Februarie 2026 hier aankom. Ons het vooraf met die kantoor gesels oor opsies vir staanplekke waar daar wifi ontvangs is, omdat ons sekere verpligtinge gehad het. ‘n Paar staanplekke kwalifiseer daarvoor en ons is baie tevrede

Heinrich van Wyk
Mar 83 min read


Slaap in Swaeltjienes by die Makkedaat grotte
Swaeltjienes is goed weggesteek in die berg Ons sluit ons toer deur die Baviaanskloof af deur die laaste aand by die Makkedaat grotte tuis te gaan. Vanaf die Baviaanskloof Sleutel, wat aan die onderkant van die Nuwekloof pas geleӫ is, is dit 9 km tot by die grotte. Anders gestel: dit is 50 km vanaf Willowmore. Daar is 7 verskillende grotte waar jy kan oorslaap. Hulle grootte wissel van kapasiteit vir 2 persone tot 10 persone. Die grotte is tussen die koppe versprei en jy het

Heinrich van Wyk
Jan 72 min read


Wat kan jy in Hogsback verwag om te doen?
Hogsback is 'n pragtige dorpie in die Amatola Berge. Ons besoek die dorpie

Heinrich van Wyk
Apr 13, 20253 min read


Stap in die Drakensberg, bekyk die vallei by Valleyview Cottage
Ons vertel graag van ons reise met ons woonwa en waar ons kamp. Valleyview Cottage is egter selfsorg verblyf. Ons vertel van die plekkie...

Heinrich van Wyk
Jan 9, 20222 min read
Ons kontak details
9 Yellowwood Drive Bergview Winterton
083-377-4984
bottom of page
