Doringkloof Boskamp is naby die westelike hek van die wildernis gebied g eleӫ . As jy dus vanaf Patensie se kant af inkom is dit een van die eerste kampe wat jy kry, en vanaf Willowmore se kant, een van die laastes. Dit is sowat 2 km vanaf die hoofpad na die kamp self. Die kantoor is sommer by die hek. Terloops, jy kan hout by hulle koop as jy nodig het. Daar is ook ‘n groot kaart geteken wat jou mooi beduie waar alles in die kamp en op die verskillende roetes is. Hier is ver