Die Stoom Lokomotiewe trek die groot aandag by Sandstone, maar hy bied baie meer Ons het lankal raakgelees dat ‘n besoek aan Sandstone Estates een vir die boeke moet wees. Met ons besoek aan die Oos-Vrystaat besoek ons hierdie plaas wat tussen Fouriesburg en Ficksburg geleӫ is. Die plaas is veral bekend vir hulle lewendige uitstalling en vertoon rondom begin April en einde November elke jaar van hulle stoomlokomotiewe en ander dinge met wiele. Ons besoek die plaas op ‘n Sater